Koppelwerkwoorde
Wat is koppelwerkwoorde?
Wat is koppelwerkwoorde?
Koppelwerkwoord:
Die koppelwerkwoord staan alleen in 'n sin, maar dra nie betekenis op sy eie nie.
Daar moet nog 'n sinsdeel bygevoeg word vir die koppelwerkwoord om sin te maak.
Byvoorbeeld: Sy was kwaad gewees.