Tydsvorme
Wat is tydsvorme?
Wat is tydsvorme?
Tydsvorme is wanneer 'n spesifieke gebeurtenis plaasvind. Daar is drie tydsvorme in Afrikaans:
Teenwoordige tyd: Dit gebeur nou.
Byvoorbeeld: Ek speel met die kat.
Verlede tyd: Dit het al gebeur. (het + ge)
Byvoorbeeld: Ek het met die kat gespeel.
Toekomende tyd: Dit moet nog gebeur. (Toekoms) (Sal)
Byvoorbeeld: Ek sal met die kat speel.