Hulpwerkwoorde
Wat is hulpwerkwoorde?
Wat is hulpwerkwoorde?
Hulpwerkwoord:
Die hulpwerkwoord help die hoofwerkwoord in die sin. Dit dui ook die tydvorm aan. (het / sal / wil)
Byvoorbeeld: Hy het op die gras gedans.
DAAR IS DRIE SOORTE HULPWERKWOORDE:
Hulpwerkwoord van tyd: Om verlede/toekomende tyd aan te dui: (Sy sal dit doen. / Sy het dit gedoen.)
Hulpwerkwoord van vorm: Dui die lydende vorm aan. (Die baba WORD gebore.)
Hulpwerkwoord van wyse: (Moet/moes, wil/wou, sou/sal, kon/kan)