Intensiewe vorme is woorde wat gebruik word om te beklemtoon hoe baie iets is.
Intensiewe vorme word ALTYD as een woord geskryf.
Byvoorbeeld: Wanneer iets baie rooi is, is dit bloedrooi.
Intensiewe vorme lys