Bysinne
Bysinne
Bysinne is 'n groep woorde met 'n werkwoord in. Dit vorm deel van 'n saamgestelde sin en kan nie alleen iets beteken nie.
Byvoorbeeld: Die hond, wat stout is, blaf aanhoudend.
Daar is twee soorte bysinne:
Die byvoeglike bysin: Hierdie sin brei uit oor die onderwerp of voorwerp.
Byvoorbeeld: Jan, wat vinnig is, het die resies gewen. ("Wat vinnig is" vertel ons meer oor Jan.)
Die bywoordelike bysin: Hierdie sin brei uit oor die werkwoord.
Byvoorbeeld: Die honde word gebad, met nuwe sjampoe. ("Met nuwe sjampoe" brei uit op die werkwoord (gebad).)