Lidwoorde

Wat is lidwoorde?

In Afrikaans is daar net twee lidwoorde en dit is:

  • 'n, die

Onbepaalde lidwoord: 'n (Verwys na iets in die algemeen, niks spesifieks nie.)

Bepaalde lidwoord: die (Verwys na iets spesifieks)