Afleidings
Wat is 'n afleiding?
Wat is 'n afleiding?
Wanneer jy die woorde verander deur 'n voor- of agtervoegsel by die basisvorm te voeg.
Byvoorbeeld: Vorm 'n afleiding van die woord slaap.
geslaap - slaap is die basisvorm en "ge" is die voorvoegsel wat by die woord gevoeg is.
Die woord kan ook verbuig word. (breek - gebroke)
Die spelling van die woord kan ook heeltemal verander. (skip - skepe)
Die betekenis van die woord verander ook. (slaap - geslaap - dit is dan in die verlede tyd.)