Punktuasie

Wat is punktuasie ?

Tekens wat jy nodig het om te lees en te skryf. Dit help jou om makliker te lees, woorde reg te spel en uit te spreek.

Punktuasie kan in die volgende twee groepe verdeel word:


Leestekens

Skryftekens