Klankgrepe

Wat is klankgrepe?

Wanneer jy 'n woord in klanke opverdeel. Spelling word nie in ag geneem wanneer 'n woord in klankgrepe op verdeel word nie.

Byvoorbeeld: lekker = le-ker


Reëls:

  • Woorde word met koppeltekens afgebreek.

  • Die spelling van die woord bly nie dieselfde nie. Woord word volgens klank afgebreek.

  • Wanneer daar 'n deelteken woord is, verdeel die woord VOOR die deelteken. Byvoorbeeld: vo-ël

  • Wanneer daar twee van dieselfde konsonante langs mekaar staan, word die word tussen die twee verdeel, maar slegs een van die konsonante word aangedui. Byvoorbeeld: le-ker