Ontkenning

Wat is ontkenning?

Ontkennende vorm is wanneer jy sê dat iets nie so is nie. (Jy ontken dit.)


  • 'n Dubbele nie word gebruik. Byvoorbeeld: Ek hou nie van groente nie.

  • Sommige woorde verander in die ontkennende vorm.

Byvoorbeeld: Is iemand by die deur? = Is niemand by die deur nie?