Leenwoorde is presies wat die naam sê. Dit is woorde wat ons vanuit 'n ander taal leen, omdat ons nie in Afrikaans 'n woord daarvoor het nie.
Byvoorbeeld: pizza (Italiaanse leenwoord), restaurant (Franse leenwoord)