Homofone en homonieme
Wat is homofone?
Wat is homofone?
Homofone is woorde wat:
dieselfde klink
verskillende betekenisse het
verskillend gespel word
Byvoorbeeld: Ons eet rys en vleis.
Ons reis om die wêreld.
Wat is homonieme?
Wat is homonieme?
Homonieme is woorde wat:
dieselfde klink
verskillende betekenisse het
dieselfde gespel word
Byvoorbeeld: Ek leer vir my toets.
Ek klim op die leer.
Dit is 'n leer bank.