Sinonieme

Wat is sinonieme?

Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.

Byvoorbeeld: mooi - pragtig