Voorsetsels

Wat is voorsetsels?

Voorsetsels dui posisie aan. Waar voorwerpe is/staan.

Byvoorbeeld: Die pot staan bo-op die stoof.

Die kat loop agter die boom.