Meervoude

Wat is meervoude?

Enkelvoud: Een

Meervoud: Meer as een.


Reëls:

  • Wanneer woorde met 'n kort vokaal en 'n konsonant eindig, word die konsonant aan die einde verdubbel.

Byvoorbeeld: bal = balle

  • Wanneer woorde met twee vokale tussen konsonante geskryf word, val die een vokaal weg in die meervoudsvorm.

Byvoorbeeld: baan = bane

  • Woorde wat op 'n e, i, o, u en beklemtoonde a (lang a) eindig, kry 'n afkappings 's aan in die meervoudsvorm.

Byvoorbeeld: foto = foto's

  • Syfers en letters kry 'n afkappingsteken in die meervoudsvorm.

Byvoorbeeld: 1 = 1'e